Yara Animal Nutrition South Africa

  • sl_pigs2

Produkte

Laai ons volle Produkgids  (11MB .pdf).


Kynofos 21 Elite

KYNOFOS 21 is ‘n hoogs biobeskikbare fosfaat en kalsium konsentraat.

Kynofos 21 Fines

KYNOFOS 21 is ‘n hoogs biobeskikbare fosfaat en kalsium konsentraat.

Kimtrafos 6/12 Grandé

Kimtrafos 6 & 12 Grandé is ’n fosfaat, spoormineraal aanvulling en konsentraat onderskeidelik.

PhosSure 6/12

PhosSure 6 & 12 is ’n weer bestande, fosfaat, spoormineraal aanvulling en konsentraat onderskeidelik.

Kynofos 18

‘n gerieflike, be-troubare bron van fosfaat vir die aanvulling van fosfaat aan wei-dende diere of in voermengsels.

Feed Grade Sulphur

‘N swael aan-vulling en dit word aanbeveel dat swael by voermengsels wat ‘n nie proteďen stikstof (NPN) bron bevat.

Kalori 3000

Kalori 3000 is ‘n sproeigedroogde melasse byproduk in ‘n gerieflike poeiervorm wat by lekke en ge-mengde voere gevoeg kan word.

PhosPro17

PhosPro 17 is ‘n weerbestande fosfaat, spoormineraal en proteďen aanvulling vir herkouers in die somer of herfs.

Feed Grade Urea

Voergraad Ureum is ‘n ekonomiese plaasvervanger vir proteďene in rantsoene vir beeste, skape en bokke

Download our Produkt Gids  (3MB .pdf).